Juno Temple

Juno Temple
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Juno Violet Temple
Geboorte 21 Julie 1989 (1989-07-21)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Juno Temple (gebore 21 Julie 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Atonement (2007), Mr. Nobody (2009), Horns (2013), en Maleficent (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy